Elke pot het 'n deksel...

Welkom op Afrikaans Dating Online

Wees veilig- Wanneer jy iemand wil gaan ontmoet vir die eerste keer is dit baie belangrik dat jy dit doen onder veilige omstandigehede. Kies ‘n plek waar daar baie mense is, koffie of drankies is nie ‘n slegte idée vir ‘n eerste ontmoeting nie. Dis perfek om iemand beter te leer ken en wie weet as julle van mekaar hou sal ‘n twede ontmoeting net te natuurlik kom.

Betaling- Die betalingsfasiliteite is baie veilig en ons vat jou privaatheid baie ernstig, jou persoonlike inligting word veilig gehou en met niemand gedeel nie. Daar is ‘n “free” opsie as jy net ‘n bietjie wil rondkyk. Het iemand jou oog gevang? Vir so min as R50 ‘n maand kan jy jou profile “upgrade” en vir die persoon wat jou oog gevang het ‘n wink of ‘n online boodskap stuur.

Wees eerlik- Wanneer jy jou persoonlike inligting op jou profile invul wees so eerlik en volledig as moontlik.

Geniet die website en wees veilig.

Elke pot het ‘n deksel!